So maklik soos 1 2 3. Rekeningkunde hulp vir Graad 10 leerders!!
Hierdie herinner my aan graad 9 rekeningkunde! Jy is uitstekend in jou vak - hoop dat jy sommer baie leerders op die blog kan help!
Enige hulp vir Graad 7 tot 9 rekeningkunde?
hoe doen jy n algemene grootboek
op n EBL watter rekeninge word geraak as die transaksie die volgende se:daar word 'n motervoertuig aangekoop teen skuld by Volkswagen teen R4000
Bates sal vermeerder met VOERTUIE, en Laste sal vermeerder onder KREDITEUREKONTROLE. So Voertuie word gedebiteer en krediteurekontrole word gekrediteur. Bates (+) Laste (+)
Voertuie en krediteurekontrole
Voertuie word gedebiteer (bates +) en Kreddditeure kontrole word gekredditeer (Laste +)
Hierdie herinner my aan graad 9 rekeningkunde! Jy is uitstekend in jou vak - hoop dat jy sommer baie leerders op die blog kan help!
ReplyDeleteEnige hulp vir Graad 7 tot 9 rekeningkunde?
ReplyDeletehoe doen jy n algemene grootboek
ReplyDeleteop n EBL watter rekeninge word geraak as die transaksie die volgende se:
ReplyDeletedaar word 'n motervoertuig aangekoop teen skuld by Volkswagen teen R4000
Bates sal vermeerder met VOERTUIE, en Laste sal vermeerder onder KREDITEUREKONTROLE. So Voertuie word gedebiteer en krediteurekontrole word gekrediteur. Bates (+) Laste (+)
DeleteVoertuie en krediteurekontrole
ReplyDeleteVoertuie word gedebiteer (bates +) en Kreddditeure kontrole word gekredditeer (Laste +)
ReplyDelete