Tuesday, 8 May 2012

Welkom by Rekeningkunde 1 2 3

Rekeningkunde 1 2 3
Maak Rekeningkunde in graad 10 'n fees vir jou. Vra daardie vrae waarmee jy so vasbrand en 1 2 3 is dit beantwoord vir jou.

4 comments:

  1. Ek wil weet hoe bereken mens die bedrag voor BTW, indien die verkoopprys met belasting ingesluit gegee word.

    ReplyDelete
  2. Die formule wat gebruik word is: 100/114 x verkoopprys = R Die bedrag voor BTW.
    Bv. Verkoop goedere R 2850 [BTW-ingesluit]. Bereken die bedrag
    voor BTW.
    100/114 x 2 850 = R 2 500

    ReplyDelete
  3. Wie kan asb my Gr10 kind help met rek....die ma ken nie van nie asb oor BBM 29A757BA

    ReplyDelete
  4. Kan jy asb vir my die ter boekstawings proses van begin tot inskrywing in die Algemene Grootboek vir korting ontvang en korting gegee verduidelik.

    ReplyDelete